top of page
Blurry Lights

WELKOM TUIS

BYEENKOMSTE:
Sondae 09:30
Leef Gemeente
Heidelbergweg 3, Riversdal

Welkom by Leef!

'n Geestelike familie waar jy kan tuis voel.

God het elke persoon gemaak om in verhouding met Hom te leef. Ons elkeen het 'n verlange in ons hart om met Hom verenig te wees, maar ook om deel te voel van 'n familie. By Leef Gemeente poog ons om 'n omgewing te skep waar elke persoon tuis voel, maak nie saak van hul agtergrond nie - waar elkeen die vrymoedigheid kan hê om 'n verhouding met Jesus te ontdek, waar elkeen hul plek in God se familie kan in neem en waar elkeen kan leer leef in hul Godgegewe doel.

welcome home

Kyk 'n boodskap hier:

20230312_095814.jpg

Kinder Programme

Wheat Field

Gebed

Ons glo in die krag van Gebed, want ons dien 'n Almagtige God.

Contact
Green Board

Kontak ons

Leef Gemeente kantoor:

TEL: 063 429 2103

(Ons is ook op Whatsapp en Telegram)

Epos: info@leefgemeente.org 

  • Facebook
  • YouTube
  • Instagram

Baie dankie vir jou boodskap! Ons sal binnekort met jou kontak maak.

bottom of page