top of page
Psychedelic Background
295A8552.JPG

LEEF JEUG

Maandag-aande gons dit omtrent by Leef Gemeente wanneer die tieners in hulle massas toesak op Leef.

Leefjeug se fokus is om nie net 'n pret uit hang plek te wees vir tieners op 'n Maandagaand nie, maar om ware volgelinge van Jesus te maak.

Leefjeug is vir alle Graad 8 tot 12 leerlinge.

GRAAD 8 TOT 12

Colorful Lights

TRIBE

GRAAD 6 & 7

Vrydagaande neem die Graad 6 en Graad 7 kinders Leef oor met 'n pret, sosiale byeenkoms. Die hooffokus is verhoudings met mekaar en om kinders aan te moedig om hulle eie verhouding met Jesus te begin ontdek. 

Image by Patrick Buck
bottom of page