Om 'n byeenkoms in-persoon by te woon bly altyd die beste.
Ons preke vind plaas in-persoon tydens ons Sondagoggend byeenkomste om 9h30.
​
'n Video opname van die dag se boodskap kan later die dag op ons Youtube Kanaal gekyk word.
​
Luister gerus ook na ons boodskappe hier:
​
​
​