Ons preke by Leef word gedeeltelik in Afrikaans en Engels aangebied. Luister na, of laai ons preke hier onder af.
Tel. 063 429 2103 Gebruik gerus ons kontak vorm vir meer inligting.
Ons sien uit na jou eerste besoek by ons!