Besoek ons gerus op Sondag om 09:30!

Address: Leef Gemeente, Heidelberg weg 3, Riversdal

Wie is ons?

Leef Gemeente is 'n groeiende kerk familie in Riversdal van jonk en oud wat saam passievol is oor Jesus, Sy Woord, en Sy Missie. Ons hou van saam kuier, lekker koffie drink en om saam dieper in geloof te groei. Ons dienste word aangebied in Afrikaans en Engels

Ons Visie: 

Ons leef sodat ander mense ‘n nuwe lewe in Jesus kan vind, en saam met ‘n nuwe familie, 'n nuwe doel kan uitleef.

Besoek ons gerus! Ons hou solank 'n sitplek oop vir jou!

Personeel:

 


Simon en Jani van der Pol (Gemeente leiers)


 

Nemesia van Dyk (Jeug en Finansies)

 




Morné Fuls (Leefkids en Jeug)